Aantekeninge: Regshandelinge in stryd met opsies en voorkoopregte enersyds en andersyds handelinge verrig deur regsubjekte onderworpe aan beperkinge van hul kompetensiebevoegdhede – inhoudelik nie-verwarbaar

Aantekeninge: Regshandelinge in stryd met opsies en voorkoopregte enersyds en andersyds handelinge verrig deur regsubjekte onderworpe aan beperkinge van hul kompetensiebevoegdhede – inhoudelik nie-verwarbaar

Authors JC Sonnekus

ISSN: 1996-2207
Affiliations: Affiliated with the University of Johannesburg
Source: Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, Issue 3, 2018, p. 624 – 637

Abstract

None

The impact of the European Union’s Succession Regulation on a multi-jurisdictional estate

The impact of the European Union’s Succession Regulation on a multi-jurisdictional estate

Authors Eben Nel

ISSN: 1996-2207
Affiliations: Affiliated with the Nelson Mandela University, Port Elizabeth
Source: Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, Issue 3, 2018, p. 601 – 612

Abstract

DIE EFFEK VAN DIE NUUTSTE POGING IN DIE EUROPESE UNIE OM OORGRENSBOEDELS TE HARMONIEER As gevolg van ‘n verskeidenheid plaaslike en internasionale faktore, beskik duisende Suid-Afrikaners oor bates in meer as een regsgebied. Die potensi\xc3\xable gevolge van eiendom in veelvuldige lande en die erfopvolging ten opsigte van daardie bates, moet nie deur boedelraadgewers en hul kli\xc3\xabnte onderskat word nie. Aspekte soos burgerskap, verblyfreg, die plek van die huwelikseremonie, die plek waar die persoon gewoonlik woonagtig is, asook die ligging van die onderskeie bates, moet in ag geneem word wanneer boedelbeplanning gedoen en testamente opgestel word vir diesulke partye. Die Suid-Afrikaanse testateur moet die plaaslike erfreg harmonieer met die re\xc3\xabls van beide die bepaalde regsgebiede waar sy bates gele\xc3\xab is, en enige relevante internasionale verdrae. In ‘n poging om oorgrens-erfopvolging in Europa te vergemaklik, is die Europese Unie se regulasie oor erfopvolging in 2012 uitgereik. Hierdie re\xc3\xabls is van toepassing op alle bates wat binne die grense van ‘n lidland gele\xc3\xab is, en word in die konteks van vorige pogings tot internasionale harmoni\xc3\xabring, soos die verdrae van Den Haag, in o\xc3\xabnskou geneem. In hierdie artikel word die belangrikste verbindingsfaktore in geval van boedels in veelvuldige jurisdiksies bespreek, asook die inhoud en toepaslikheid van die 2012 regulasie op die boedels van Suid-Afrikaanse burgers. Die leerstuk van keuse-van-reg en die potensi\xc3\xable gevolge van renvoi word ook kortliks ondersoek. Daar word gepoog om, aan die hand van ‘n feitestel, die potensi\xc3\xable problematiek wat ‘n oorgrensboedel teweeg mag bring, te illustreer. Dit is dikwels nodig vir ‘n testateur om afsonderlike testamente vir die onderskeie regsgebiede op te stel. Sodoende word verseker dat die verskillende administratiewe en regsvereistes in ag geneem word en aan uitvoering gegee kan word. Ter afsluiting, word ‘n aantal praktiese riglyne verskaf, wat, na die mening van die skrywer, in ag geneem moet word deur die raadgewer en opsteller van testamente vir persone met bates in veelvuldige regsgebiede.

An exposé of the value-added tax muddle in financial services in South Africa

An exposé of the value-added tax muddle in financial services in South Africa

Authors Thabo Legwaila

ISSN: 1996-2207
Affiliations: Affiliated with the University of Johannesburg
Source: Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, Issue 3, 2018, p. 587 – 600

Abstract

DIE BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE TEN AANSIEN VAN FINANSI\xc3\x8bLE DIENSTE IN SUID-AFRIKA IS TANS ‘N WARBOEL VAN TEENSTRYDIGHEDE Belasting op toegevoegde waarde (BTW) van finansi\xc3\xable dienste is een van die mees komplekse aspekte aangaande BTW. In Suid-Afrika is finansi\xc3\xable dienste onderworpe aan ‘n gedeeltelike vrystelling van BTW. Aan die een kant is die lewering van finansi\xc3\xable dienste ‘n vrygestelde lewering en aan die ander kant is die fooie en kommissie op hierdie lewering ‘n belasbare lewering. Vervolgens is daar ‘n unieke stel re\xc3\xabls ten opsigte van die lewering van finansi\xc3\xable dienste. Die finansi\xc3\xable diensteverskaffer word geag ‘n verbruiker van dienste te wees, maar kan nie insetbelasting op die dienste gelewer, eis nie. Ten einde die probleem in hierdie verband te verlig, verskaf die Wet op Belasting van Toegevoegde Waarde ‘n toedelingsverhouding, wat toelaat dat finansi\xc3\xable diensteverskaffers ‘n deel van die insetbelasting op di\xc3\xa9 lewerings kan eis. Wanneer ‘n nie-inwoner dienste verskaf aan ‘n Suid-Afrikaanse inwoner, is die nie-inwoner verplig om vir BTW in Suid-Afrika te registreer, indien die waarde van die lewerings aan inwoners R1 miljoen oorskry. Die ontvanger van hierdie dienste is verplig om vir die BTW ten opsigte van die dienste wat gelewer is, verantwoording te doen indien die nie-inwoner nie as ‘n BTW-ondernemer geregistreer is nie en die ontvanger van die dienste nie daaruit belasbare dienste lewer nie. Die nakoming van hierdie bepaling kan moeilik wees as gevolg van onvoldoende inligting vanaf die ontvanger van die dienste of ten opsigte van die registrasiestatus van die nie-inwoner diensteverskaffer. Dit word verder bemoeilik deur die feit dat ‘n verskaffer wat verplig is om as ‘n BTW-ondernemer te registreer ‘n BTW-ondernemer is ongeag of hy of sy wel as sulks geregistreer is. Hierdie artikel analiseer die toepaslike bepalings ten opsigte van finansi\xc3\xable dienste. Die artikel oorweeg die gevolge van ‘n verhoging in die BTW koers van 14% na 15% en maak die gevolgtrekking dat alhoewel hierdie verhoging geen wesenlike finansi\xc3\xable invloed op BTW-ondernemers wat belasbare lewerings maak, het nie, dit ‘n invloed op finansi\xc3\xable dienste het na gelang van die toedelingsverhouding wat ooreengekom is met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Die artikel tref verder ook ‘n bondige vergelyking met ooreenstemmende bepalings in verskeie jurisdiksies, hoofsaaklik lande in Afrika, om die kompleksiteit al dan nie van die Suid-Afrikaanse BTW-gevolge van finansi\xc3\xable dienste aan te dui. Die artikel kom tot die slotsom dat die BTW-gevolge van finansi\xc3\xable dienste regtens, ekonomies en administratief vir ‘n rede omslagtig is. STARE DECISIS "The doctrine of stare decisis is one that is fundamental to the rule of law. The object of the doctrine is to avoid uncertainty and confusion, to protect vested rights and legitimate expectations as well as to uphold the dignity of the court. It serves to lend certainty to the law. In those circumstances the bar that the Tribunal set itself to clear in this case was high. It made no attempt to clear it." \xe2\x80\xa6 "Accordingly, when the present case came to be argued in the High Court on 24 November 2014, there existed a judgment of the same court on the very point in issue. The principles of stare decisis required the judge to follow that decision unless satisfied that it was clearly wrong. The High Court disregarded that principle. It said in regard to the submission that the replacement legislation and its transitional provisions would have been unnecessary if invalidity had not taken effect from 17 June 2012 that: ‘The jury is still out on this submission.’ The jury was not out because a judgment had already been delivered on the point. Mothle J’s judgment was rejected on the basis that ‘it is not correct as it is inconsistent with the Constitutional Court’s judgment’. This approach was entirely incorrect" Patmar Explorations (Pty) Ltd v Limpopo Development Tribuna (1250/2016) 2018 ZASCA 19 (16 March 2018) par 4 and 7.